Reënloper

Reënloper - ń dissipel, maak nie saak hoe die weer lyk nie... Kies om te stap waar niemand anders stap nie... Hy bly naby aan die donderweer, Hy verdwaal eerder - weer en weer.   Stort sy lewe oral uit, Sy voetspoor in die modder bly. Kies om buite vuil te raak, Kies dat reën [...]