Reënloper

Exploring the landscapes of the soul

Jesus verskyn in Suid-Afrika

Op ń dag het Jesus verskyn aan sy dissipels in Suid-Afrika. Hulle was bymekaar in een van die drie susterskerke se erediens. Na die orrel-gesang verby is, het Hy meteens vir hulle gesê: “Kom hiervandaan weg saam met My na ń plek wat ek julle sal aanwys, want die leiers hier verdra sondaars in hulle…

Christiaan

Op 20 September 2026 het ek een van die grootste geskenke van my lewe ontvang: my eerste kind is gebore en dit is vreemd hoe lief mens kan wees vir ń ander mens. Soos enige ouer het ons drome vir ons kind en, in opsomming, droom ons die volgende vir hom: dat hy nie te…


Follow the adventures

Find new views from your inbox.

Leave a Reply