Skip to content
Reënloper

Reënloper

Psychiatry and spirituality

  • Home
  • About
  • List of Content
  • Blogs
  • Hein Jacob Music
    • Songs
  • Disclaimer
  • Contact
  • Podcast: Die Tafel
  • Facebook
  • Instagram
  • LinkedIn
  • Twitter

Category Archives: Poems

God sing

God het begin sing. Dis Sy stem wat lewe bring. Dit was Sy passie in ons asem, Die oerknal in ń orgasme. Ons gene dra die bladmusiek, Wat komponeer aan ń simfonie, Wat niemand nog kan uitdink nie, En nêrens nog gehoor is nie. Dromme dreun ń heelal deur, Wat ritme aan Sy bouwerk gee,ContinueContinue reading “God sing”

Posted byReënloperMarch 16, 2026March 9, 2026Posted inPoemsTags:BlogLeave a comment on God sing

Braaf

Braaf staan jy voor ñ golf en kyk, Jy’s in die vlak water, want jy’s nog klein, Jy was net-nou nog bang gewees, En nou kom die water al tot by jou knieë. As jy een golf moedig trotseer, Wag jy dieper vir ń groter een, En as hy jou dan amper omslaan, Hardloop jyContinueContinue reading “Braaf”

Posted byReënloperFebruary 26, 2023Posted inPoemsTags:BlogLeave a comment on Braaf

Waarom

Waarom al die pyn en lyding? Waarom red God ons nie van hierdie verdrukking? Waarom sterf ń kind aan kanker? En betaal ek soveel belasting? Waarom is daar nie kos nie en waarom gee niemand om nie? Waarom is daar nie room op, die koek wat so lank gevat het om te kom nie? HetContinueContinue reading “Waarom”

Posted byReënloperApril 11, 2020Posted inPoemsLeave a comment on Waarom

Die Terminale Wond

Geplant in ń tuin Gebaar in die grond Veilig geslaap In die Moeder se grot In geblaas en uit ge-asem Saam gewees en saam gewerk Gesondig en geban Want ń held kort ń vyand Gebloei by die ‘verlossing’ Geskree by die gelag Met ń letsel wat herinner Aan dit waarna ons smag ñ Bevalling uitContinueContinue reading “Die Terminale Wond”

Posted byReënloperMay 11, 2019March 27, 2020Posted inPoemsTags:afrikaans, born again, PoemLeave a comment on Die Terminale Wond

Facebook Page

Facebook Page

Follow Me

  • YouTube
  • SoundCloud
  • X
  • Instagram
Reënloper, Powered by WordPress.com. Contact

Loading Comments...