Is die wêreld van psigiatrie en godsdiens versoenbaar of staan hulle in kontras teenoor mekaar? ń Ondersoekende pastoor, ń kreatiewe vervaardiger en ń psigiater gesels hieroor om ń tafel in ń podcast getiteld, Die Tafel.