What is prosperity?
Author Archives: Reënloper
Die Terminale Wond
Geplant in ń tuin Gebaar in die grond Veilig geslaap In die Moeder se grot In geblaas en uit ge-asem Saam gewees en saam gewerk Gesondig en geban Want ń held kort ń vyand Gebloei by die ‘verlossing’ Geskree by die gelag Met ń letsel wat herinner Aan dit waarna ons smag ñ Bevalling uitContinueContinue reading “Die Terminale Wond”
Oorvloed of Genoeg?
‘Mag die Here die sluise oop maak en ons kerk seën’ Kerklede verdien ń totaal van $42 trillion per jaar ‘Ek het nog nooit my tiende vir die Kerk gegee sonder om terug te ontvang nie’ Daardie kerklede gee 1,67% daarvan aan die Kerk ‘Geniet die tyd saam met jul familie in hierdie Kersseisoen’ContinueContinue reading “Oorvloed of Genoeg?”
Grond: Gee jy of neem jy?
…die paradys is nie die grond wat ons ontvang nie, maar die Persoon saam wie ons wandel,
Reënloper
Reënloper – ń dissipel, maak nie saak hoe die weer lyk nie… Kies om te stap waar niemand anders stap nie… Hy bly naby aan die donderweer, Hy verdwaal eerder – weer en weer. Stort sy lewe oral uit, Sy voetspoor in die modder bly. Kies om buite vuil te raak, Kies dat reënContinueContinue reading “Reënloper”
